orkney snork nie S1 E4 Man tot Man

Episode 3: die mynbestuurder se bal. Maggie is moeg om alewig by die huis te sit en sy gryp die geleentheid om na die mynbestuuder se bal te gaan met albei hande aan. Tant Anna se rokmakery lei tot een ontnugtering na die ander en sy is verlig om weer tuis te wees.