Kwêla: 8 Februarie 2012 -- Nataniël (Deel 2)

Molly besluit om die hele gesin op 'n gesonde vrugte dieet te plaas omdat sy wat Molly is, gewig opgetel het. Blapsie meen dis onregverdig. Wors nooi sy ma vir ete... Blapsie vra vir Molly of sy saam met Theunis kan gaan fliek, maar Molly wil nie alleen saam Worsie se ma wees nie.